Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Piet Retief Singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Mia is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n omheinde tuin en 'n vuurput geniet wat as 'n braai gebruik kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 1,4 km vanaf Sandbaai-strand en die Sandbaai-kuspaadjie. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 47 Piet Retief Singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Piet Retief Singel, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e85e7327987fc4e9982db2fb86044412f12b17e1ba029f1f71d8b148a605913ac1ae56493a6bab3ae5ada5ae0d5c6fd0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 47 Piet Retief Singel Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4186964 19.1970402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang