Casa Forno Country Hotel
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ramblersstraat 21, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Forno Country Hotel is in Otjiwarongo geleë. Die instansie is van 3 woonhuise omskep in 'n restaurant, hotelverblyf en konferensiesentrum. Die dekor is modern maar elegant beïnvloed deur die ou Kaaps-Hollandse styl. Die hotel maak voorsiening vir die vakansieganger, gesin, sakeman en konferensie-afgevaardigde. Dit is 'n entjie van die middestad af geleë.
Die verblyf bestaan uit 15 luukse en suite-hotelstylkamers en sluit 'n heerlike buffet-ontbyt in. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, warm en koue lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang is ook deurgaans beskikbaar.
Die instansie sluit 'n atmosferiese à la carte-gesinsrestaurant, kroeg met 'n volledige lisensie en skemerkelkiekroeg in; en 'n konferensielokaal. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Madrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ramblersstraat 21, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Casa Forno Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Otjiwarongo Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ramblersstraat 21, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang