Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Del Sol 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine rylaan 153, Casa Del Sol-kompleks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Casa Del Sol 4 is 'n selfsorg-woonstel op die grondverdieping van die veilige Casa Del Sol-kompleks naby Margate-strand.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en ketel toegerus. Die sit-area het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -afstandbeheer en -kabels saambring. Dié area lei na 'n tuintjie met braaigeriewe.

Die eenheid het 'n motorhuis waarin 'n voertuig kan parkeer en daar is ook 'n parkeerplek vir 'n waentjie aan die een kant van die kompleks. Die kompleks het ook 'n swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 716

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marine rylaan 153, Casa Del Sol-kompleks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine rylaan 153, Casa Del Sol-kompleks, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d43c22255e4d370c99cdf8d903e3226399276ac75659766e431224ccf75d7378ed690c2302f40ad418f5230b0b161508dec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 153 Marine Drive Casa Del Sol complex 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.870491402111 30.366625705557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang