Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paiva Huis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 74, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Casa de Paiva bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hoedspruit, Limpopo, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Boonop het die eenheid 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Casa de Paiva is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante, en dit is sowat 'n uur se ry vanaf die Blyderivierhek.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • Duikerstraat 74, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 74, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6d096954b7c275a117e7ffbc400588f5848169d14e0b1ad3c0a6cf5744406b5e97c0a02b4337692d17a83079426910a62ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 3 mense 74 Duiker Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.354769964327 30.945729514017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang