Casa Caro
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 5 Aug 2025.
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Jun 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die swembad nie onderdak is nie.
Geen vure of kerse word binne of naby die huis toegelaat nie as gevolg van die grasdak.
Rook word streng nie binne en om die huis toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie en geen geraas na 22:00 word in Bosbokduin toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye by die swembad onder toesig wees.
Indien gaste vir meer as 4 nagte bespreek, word versoek dat skoonmaakdienste teen 'n ekstra koste gereël word.
Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. nie-bespreekte gaste wat oorslaap, moet gereël word en sal teen 'n ekstra koste gehef word.
Neem asseblief kennis dat dit 'n natuurpark is en dat slange waargeneem kan word. Daar is 3 kameras op die eiendom vir jou ekstra veiligheid.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang