Philipstown
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging en 'n TV met stromingsdienste kan in hierdie eenheid geniet word. Toegang tot WI-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas soos die hoofkombuis, -leefarea, wasgoedgeriewe en 'n buitestoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rustige ure begin vanaf 22:00.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie enkelkamer het slaapplek vir 'n enkelgas en is ingerig met 'n enkelbed. Daar is 'n privaat badkamer wat langs die slaapkamer is en toegerus is met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer beskik ook oor lugversorging en 'n lessenaar. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas soos die hoofkombuis, leefarea, wasgoedgeriewe en 'n buitestoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rustige ure begin vanaf 22:00.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Carnavon Street, Philipstown, 8795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang