Carprice
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Dudley Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carprice is 'n sentraal geleë woonstel in Seepunt en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van V&A Waterfront en die strand. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is en is op die solder geleë. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n klein rusbank en 'n TV.
Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n verafgeleë see-uitsig. Gratis veilige parkeerplek en WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Dudley Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Dudley Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang