Cape Explore
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook in en om die woonstelletjie is verbode.
Die verblyf word nie tydens gaste se verblyf skoongemaak nie en ons hef nie 'n ekstra skoonmaakfooi nie. Gaste moet self hul verblyf netjies hou. Die verblyf word skoongemaak ter voorbereiding vir inkomende gaste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hamilton-weg 17, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang