Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Creek Luxury Beach Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 876 R5 289 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Cape Creek Luxury Beach Cottage is op die veilige Langezandt-landgoed in Struisbaai geleë, 'n idilliese vakansiebestemming naby die strand en dis ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie strandhuis met moderne afwerkings bied verblyf in 3 kothuise wat saam 14 gaste kan akkommodeer. Daar is 7 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer kan in 'n dubbelbed omskep word. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea in die hoofkothuis het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetarea vir 10 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Die eenheid spog ook met 'n fliekkamer in die solder en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord, tafeltennis en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Vir gaste wat die omliggende area wil verken, is winkels, galerye en restaurante naby die verblyf. Die Agulhas Nasionale Park en die ikoniese vuurtoring is net 'n kort entjie se ry ver. Gaste kan walviskyk, visvang, of op die strand ontspan terwyl hulle die skilderagtige natuurskoon bewonder.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 876
R 5 876 R 5 289
per nag (plek vir 14)
Vanaf R5 876
R 5 876 R 5 289
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murex-straat 3077, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c6b8739649b8160861843d020767e0e0a23d1539dae2d36b007c60d42adefaf907128f42cbfc3fd239a92cefe6e78d37892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 876 nouVanaf R5 288 per nag (plek vir 14) 3077 Murex Street Langezandt Fishermen's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.789275326585 20.042421263893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang