Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camdeboo Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Emmerentia D
1 nag
5.0
Feb 2025

Alles was 100%. Alles was 100%. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suselle
Camdeboo Stay
Dankie Emmerentia vir die goeie terugvoer, waardeer! Bly julle het lekker gebly. Groete, Suselle

Nico V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Absoluut fantasties. Fantastiese plek, meer as 5 ster, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Me V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig, skoon en waarde vir jou geld. Dankie! Baie dankie. Skoon, veilig en vriendelike gasvrou. Dankie ook vir die sjokolade bederfie. Sal vir seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lovely overnight stay. We had a lovely overnight stay. The room had everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Comfortable. Room very comfortable and has everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

See above. Very pleasant and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great! Friendly and helpful hostess, and an enjoyable day looking at the museums and art galleries of Graaf Reinet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles gekry soos geadverteer. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfek! Dit is die tweede keer wat ons by Camdeboo Stay oorgebly het. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en het nog elke keer die ekstra myl gegaan om seker te maak dat ons gemaklik en tevrede is! Beide kamers het alles wat 'n mens nodig het om oor te bly! Jy word self verwelkom met 'n glasie Old Brown Sherry en daar is die heerlikste besluit voor die volgende oggend se lang bestuur! Sal vir seker weer daar oor bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Kamer toegerus met al die basiese benodighede. Honde vriendelik. Baie netjiese kamer met DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camdeboo-straat 3, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669d5da6185282fbb182c4da1b62f24d12ed6fd29df35b91b174863c1f9cd0f6e5893bf32986d0d8f2699cb1f8b1648c1c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 3 Camdeboo Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2557678 24.5299902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang