Buyskop Lodge, Conference and Spa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-chalet
- Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt, aandete en/of middagete is beskikbaar teen 'n addisionele fooi en moet saam met jou bespreking bestel word en sal by jou chalet afgelewer word. Etes moet ten minste 2 dae voor die tyd bespreek word.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, braaihout of houtskool, ys, en alle persoonlike items soos stryktoerusting, haardroërs, 2-punt-proppe, selfoonlaaiers, fakkel, muskietweerder, bord-/kaartspeletjies ens saambring.
Die Jacuzzi is slegs beskikbaar vir gaste wat 'n spa-behandeling bespreek het.
Daar is 'n grondpad van 2 km wat na die lodge lei wat geskik is vir alle voertuie.
'n Breekskadedeposito kan gehef word vir groepe van 4 of meer volwassenes.
Oormatige geraas en harde musiek word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 96 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang