Bushveld Lodge @ Malala
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Uitenpas Farm 2, Musina, 0900, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Lodge bied gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in Musina, wat dit 'n ideale keuse maak vir vakansiereisigers.
Gaste kan kies uit 7 pragtig ingerigte chalets, elk met 'n en suite-badkamer. Die chalets is ingerig met gemaklike beddens, sagte duvets en linne, en elkeen het 'n privaat ingang. Bykomende geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, badhanddoeke en komplimentêre WiFi in.
Die lodge se tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Vir diegene wat wil verken, is die Hanglip-staproete, Mapungubwe Treetop Walk, Mashovhela Rock Pool en verskeie restaurante binne maklike bereik. Met veilige parkeerplek vir jou voertuig is 'n rustige nag se verblyf in Musina verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Bertina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- N1, Uitenpas Farm 2, Musina, 0900, Limpopo
Sien meer verblyf in Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Uitenpas Farm 2, Musina, 0900, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang