Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die lodge kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.
Intaba Lodge is in die berge geleë en jy moet 'n ervare 4x4-entoesias wees om jou voertuig te hanteer.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen vierwielmotorfietse of motorfietse word toegelaat nie.
Die watertoevoer kom vanaf 'n nabygeleë fontein en boorgat, so die water kan ná reën ietwat verkleur.
Gaste moet hul eie gebottelde water saambring as hulle voel dis nodig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 600
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R 9 600
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R366, Inthaba Lodge Game Farm, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f9073b5b3e98418070749813977e6a61a03de8100c6038079ee91e9a48dc2175dfca9b7d38086b5faccb4b780fee219b115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 600 per nag, vir 16 mense 4 5 1 5 R366 Inthaba Lodge Game Farm 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.355212 25.298188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang