Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Ranch Game Lodge

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt met 'n uitsig oor die watergat vanaf 07:00 tot 10:00 vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
  • Vanaf R1 104 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Buffalo Ranch is op 'n wildplaas in die lieflike immergroen Loskopvallei geleë. Dit is gerieflik geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marblehall.

Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 4 houthutte. Elke gastekamer het sy eie en suite-badkamer. Daar is 4 houthutte wat elkeen met 'n dubbelbed ingerig is. Alle hutte deel 'n ablusieblok met stort, wasbakke en toilette. Almal deel 'n kombuis en 'n braai-area.

Bykomende geriewe sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en gratis WiFi-verbinding in. Doendinge op die perseel sluit voëlkyk, swem, visvang, wildritte en staproetes in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hanno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
  • Gaste dink Buffalo Ranch Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 104
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 104
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loskop Noord 992, Groblersdal, 0147, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a58bc36ab83eb33f4dea52e38eef8c594dab1e63a5b490dd2e7e3e81d9ab621e701256d8d7db33a2e172ba33ef942a1c001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 104 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 992 Loskop Noord Groblersdal 0147 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.119777 29.337291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang