Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buccaneers Beach Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
James A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Exceptional stay. Awesome place to camp, wonderful meals offered with great service. Campsite, grassy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Idilliese omgewing, baie bekwame personeel by ontvangs, interessante mengsel van besoekers. Seniors, families en die regte backpacker-jongspan wat met die Baz Bus daar opdaag van regoor die wêreld, ontspanne atmosfeer, meer as net 'n backpackers, het 5 dae gebly in 'n deluxe seaview eenheid en dit baie geniet. Die uitsig was voortreflik. Ons eenheid se kombuisgeriewe was bietjie skraps en daar was nie 'n braaiplek nie so selfsorg was bietjie van 'n uitdaging. Die twee etes wat ons benut het was goeie waarde vir geld. Die kommunale kombuise kan beter onderhou en bestuur word. Die perdry-geleentheid was die moeite werd. Baie om af te tick vir voëlkykers - die beste vir ons was die visvalk (western osprey).

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marcelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Ons tydjie by Buccaneers was absoluut fantasties! Ons het in een van die nuut geboude eenhede gebly en dit het ons verwagting heeltemal oorskry! Lekker geslaap, die beddegoed was vars en skoon en die klein balkon was 'n welkome bonus. Die communal kombuis was spotless en het alles wat jy nodig het. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zwelibanzi M
Kort verblyf
4.0
Nov 2018

Friendliest staff that makes you feel welcome. From the moment you arrive, you get a friendly welcome, it becomes like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 346
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 346
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chintsa Wes-weg, Plaas 1317, Chintsa Wes, 5275, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26bbdfdc1b0db9031cc318c0d52431c2d11f8a73e487770220bd36a111637a376013e9c1388778c19818e64e0bd784e74fff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R346 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Chintsa West Road Farm 1317 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -32.8367594 28.1102361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang