Bramleigh Farm
Beskrywing
The Orchard Cottage bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-sitarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie verblyf beskik oor 'n kaggel, stoep, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bykomende fooie geld vir persoonlike wasgoeddienste.
Bykomende fooie kan van toepassing wees wanneer dienste met buiteverskaffers bespreek word, soos pendeldienste en visvang op naburige damme.
5 km van hierdie roete is grondpad.
Daar is geen selfoonsein of TV nie.
Piekniek-etes is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 D544, Bramleigh Manor Guest Farm, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang