Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangnes @ Boskloof Swemgat

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 15 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hangnes @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam geleë in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte gebied wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike patio met sitplek, braaigeriewe en 'n uitnodigende houtbrandbad wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die omliggende platteland. Dié kothuis is ongeveer 200 m van die rivier af.

Hout en tuisgemaakte produkte is vir jou gerief by die kiosk te koop. Gaste kan lekker swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 376 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carel P
Saam met lewensmaat
5.0
Totale ontspanning. Baie lekker gekuier, eenheid is baie skoon en goed toegerus. Die warmwater houtbad is 'n wenner. Sal definitief weer gaan.
Feb 2025
Antoinette D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspannend! Olangs het heerlik gebly en ontspan in die rivier en die hot tub. Wens ons kon langer gebly het, sal beslis terug wees!
Jan 2025
Piet S
Saam met lewensmaat
5.0
Nietjies skoon ruim huisie met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, wooneenheid netjies en ruim, lekker kuier stoep met braai geriewe. Heerlike,...
Sien meer
Des 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Dit is 'n baie mooi en netjiese plek. Baie vriendelike dame by kantoor. Sal graag weer daar bly.
Okt 2024
Karin W
Saam met vriende
5.0
Die drie aande hier was te min. Kom weer vir 'n week. Ons het baie lekker gebly in Fivaz wat uitkyk op 'n groot grasperk en naby die rivier is. Dis sp...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 386

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangnes @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb28f14f9fbf2b0eb6a34af312341d5d89c3bf6416d7d3426fd674801435f29e8d33f5bcd783b638211870b7a8784b3fbf07b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 376 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang