Bonfrutti Olyftak
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bonfrutti Olyftak is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in 'n rustige omgewing geleë is op 'n plaas aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n heilsame smaak van plaaslewe, vars lug en water uit 'n bergstroom die hele jaar deur.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met banke insluit. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n hangmat, 'n plonspoel wat deur bergwater gevoed word, en 'n vuurput. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste kan sterrekyk, voëlkyk, plaasdiere, bergfietsry, staproetes, 'n restaurant, 'n plaasstalletjie en wynroetes geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 77
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
- Gaste dink Bonfrutti Olyftak het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang