Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Giraffe-gesinsboomhuis
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié boomhuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die solderarea bied slaapplek aan 2 kinders op 2 matrasse. Let asb. op dat kinders oud genoeg moet wees om die leer te kan gebruik. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met bad, wasbak, toilet en buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. Kragpunte en 'n persoonlike kluis is beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf via trappe en opritte toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n fakkel saam te bring vir naggebruik, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting in die nag.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidskwessies met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Groot 5 elektriese heinings, buffeltrop en ander groot wild wat vrylik op die eiendom rondloop.

Daar word van gaste verwag om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reserwefooi van R150.00 per motor en R200.00 per bus word vereis om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal met inklok gevorder word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om vuurmaakhout in die bos bymekaar te maak; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie gemaak word tydens winderige toestande nie, en alle vure moet geblus word en bedek word met die voorsiene Brandkap wanneer dit klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n viertrekvoertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Impala-boomhuis
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié boomhuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. 'n Persoonlike kluis en kragpunte is in dié eenheid beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf via trappe en opritte toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n fakkel saam te bring vir naggebruik, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting in die nag.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidskwessies met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Groot 5 elektriese heinings, buffeltrop en ander groot wild wat vrylik op die eiendom rondloop.

Daar word van gaste verwag om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reserwefooi van R150.00 per motor en R200.00 per bus word vereis om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal met inklok gevorder word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om vuurmaakhout in die bos bymekaar te maak; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie gemaak word tydens winderige toestande nie, en alle vure moet geblus word en bedek word met die voorsiene Brandkap wanneer dit klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n viertrekvoertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra-huis met kombuis en boma
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie boomhuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n buitestort. Daar is ook 'n solderarea met bedjies vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf via trappe en opritte toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n fakkel saam te bring vir naggebruik, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting in die nag.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidskwessies met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Groot 5 elektriese heinings, buffeltrop en ander groot wild wat vrylik op die eiendom rondloop.

Daar word van gaste verwag om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reserwefooi van R150.00 per motor en R200.00 per bus word vereis om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal met inklok gevorder word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om vuurmaakhout in die bos bymekaar te maak; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie gemaak word tydens winderige toestande nie, en alle vure moet geblus word en bedek word met die voorsiene Brandkap wanneer dit klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n viertrekvoertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kudu-boomhuis met kombuis en boma
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, asook 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. Elektriese punte, sowel as 'n persoonlike kluis is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en boma beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf via trappe en opritte toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n fakkel saam te bring vir naggebruik, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting in die nag.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidskwessies met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Groot 5 elektriese heinings, buffeltrop en ander groot wild wat vrylik op die eiendom rondloop.

Daar word van gaste verwag om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reserwefooi van R150.00 per motor en R200.00 per bus word vereis om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal met inklok gevorder word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om vuurmaakhout in die bos bymekaar te maak; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie gemaak word tydens winderige toestande nie, en alle vure moet geblus word en bedek word met die voorsiene Brandkap wanneer dit klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n viertrekvoertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang