Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bon Accord Farm, is 'n statige Victoriaanse opstal wat dateer uit 1909. Hierdie pragtige vrugteplaas, net 8 km vanaf Montagu geleë, bied 'n lieflike omgewing vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die ideale basis om te geniet wat die streek bied.

Verblyf bestaan uit 3 kothuise en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste en tweede kothuis het elk 2 slaapkamers asook 'n en suite-badkamer. Die derde kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid is toegerus met DStv, 'n oop kaggel, lugversorging in die leefarea, en 'n onderdakbraai-area buite onder die stoep.

Gaste kan verskeie wonderlike restaurante besoek, of die bekende droëvrugte en neute geniet. Geniet 'n paar plaaslike wyne, insluitend die bekende en gesogte Muskadel. Aktiwiteite in die omliggende area sluit in; bergfietsry, rotsklim, voetslaan, en skilderagtige ritte.

Vanaf die privaat onderdakstoepe kan jy skouspelagtige uitsigte oor wingerde en boorde geniet in die rigting van die Langeberge, en af in die Badenvallei na Montagu.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia T
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect tranquilizer. Alles van hierdie verblyf is net perfek, rustig en het die mooiste uitsig. Ons sal definitief hierdie plek aanbeveel.
Feb 2025
Cornie V
5.0
Kan vir seker Bon Accord Farm Cottages aanbeveel. Bon Accord is heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig. Die eenhede is baie netjies en het alles wat ...
Sien meer
Jan 2025
Tina O
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Fantastiese verblyf.
Des 2024
Jason H
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustige atmosfeer is wat ek wou hê. Ek het baie lekker gebly, dankie.
Des 2024
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Vriendelike diens en rustige omgewing sal beslis aanraai vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek soek met 'n mooi uitsig. Gaan definit...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bon Accord Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang