Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokkoms Guest Flat

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bokkoms Guest Flat is in Kriedoringweg Paternoster geleë, een van die oudste vissersdorpies aan die weskus sowat 145 km vanaf Kaapstad. Die area is veral bekend vir sy strande, visvang en seekos.

Bokkoms selfsorg gastehuis is deur sy argitek eienaar as 'n gastehuis ontwerp. Die eienaars woon op die perseel en is oor die algemeen beskikbaar om gaste te help om hul verblyf lekkerder te maak.

Ons het rugsteunkrag tydens elektrisiteitsbeurtkrag

Ons verwelkom ons gaste en hul pelskinders. Laat weet ons asseblief as jy van plan is om jou troeteldiere saam te bring.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n dubbelbed en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n sitkamer-kombuisarea sowel as 'n privaat patio. Elke slaapkamersuite het 'n aparte uitgang na die patio met gedeeltelike uitsigte op die Bekbaaistrand.

Elke slaapkamer het internet-TV.

Neem asseblief kennis dat daar trappe vanaf die voordeur na die gaste-eenheid is.

Vir windsurf- en kajak-entoesiaste het ons 'n veilige kamer as jy jou branderplankry-toerusting saambring.

Die huis is gevul met kunswerke deur Alvin en Wilko Roon.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kriedoringweg 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokkoms Guest Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a68b7fa7bf489f37ec145251af91412221cd5f66d71d75c5844dd8af3893c5b6cb030c126284c68b71de542c18a0edc1c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 10 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811700736418 17.883950471878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang