Bohemian Escape
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graham-weg 132A, Glen Austin, Midrand, 1683, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bohemian Escape is 'n versteekte juweel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Glen Austin, Midrand. Dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek, 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Hierdie woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelbed vir 'n kind en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat skadu-stoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Graham-weg 132A, Glen Austin, Midrand, 1683, Gauteng
Sien meer verblyf in Glen Austin Midrand Johannesburg Gauteng
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graham-weg 132A, Glen Austin, Midrand, 1683, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang