Blueberry Hills Self-catering Apartments
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blueberry Hills Self-catering Apartments is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorpie langs die Kaapse Weskus. Die huis is ideaal geleë binne maklike bereik van die gewilde Golden Mile Beach, Shelly Point en die hawe.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede en die hoofhuis.
Elke selfsorg-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is goed toegerus om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien terwyl bykomende geriewe 'n TV met DStv-kanale asook WiFi insluit.
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, aparte opwaskamer en leefarea met 1 slaapbank asook 'n enkelbed. Die leefarea en slaapkamers het skuifdeure wat uitloop op 'n omvoudek met 260-grade berg- en see-uitsigte. Daar is 'n ingeboude braaigeriewe sowel as 'n gasbraai op die dek.
Daar is 'n gemeenskaplike tuin met 'n stoep en braaigeriewe asook veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge wat gaste in St. Helenabaai kan geniet, sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
- Gaste dink Blueberry Hills Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap