Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Window Guesthouse

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied 'n uitsig op die berg, het 'n dubbelbed en sy eie badkamer. 'n Yskas is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n groot tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt en gratis WiFi.

Huisreëls

Kinders onder 14 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaar woon op die perseel, en die kamers is in die hoofhuis.
Maklike ingang vir bejaardes, maar ’n rolstoel sal egter moeilik beweeg.
Aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die perseel toegelaat nie.
Let daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km van hier af is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het slaapplek vir 2 en het 2 enkelbeddens. Dit bied 'n lieflike uitsig oor die vallei en die kamer het sy eie stort en toilet. Gaste het toegang tot 'n groot tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt en gratis WiFi.

Huisreëls

Kinders onder 14 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaar woon op die perseel, en die kamers is in die hoofhuis.
Maklike ingang vir bejaardes, maar ’n rolstoel sal egter moeilik beweeg.
Aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die perseel toegelaat nie.
Let daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km van hier af is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Blue Window Shedhouse
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oopplan selfversorgende eenheid met n lieflike landelike en dam uitsig. Plaas skuur ontwerp. Volledig toegeruste kombuis area, koningsgroottebed, stort en toilet geriewe. Veiligheidshek. Veilige parkering. Die eenheid beskik oor gas geriewe, wifi en lugversorger. Braai geriewe kan gereel word. Dit huisves 2 persone maar kan n opslaan bed ook hanteer.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Tuin
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Toonbank
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Stoof
Gas
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selversorgend. Wifi. Ontbyt op aanvraag maar sluit addisionele koste in.

Huisreëls

Kinders onder 14 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaar woon op die perseel, en die kamers is in die hoofhuis.
Maklike ingang vir bejaardes, maar ’n rolstoel sal egter moeilik beweeg.
Aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Rook is verbode.
Geen partytjies, geraas na 22:30 of dwelms word op die perseel toegelaat nie.
Let daarop dat die naaste winkels en restaurante 22 km van hier af is.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0dXY7CDD0rSoy8h9t2WSlH90jLgxmSs7EuQWolcc71px1q7FG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.368781585604 19.553766679234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang