Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Swallow Chalets

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 56, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Swallow Chalet's is in Graskop, 'n klein dorpie in Mpumalanga, geleë. Dit bied gaste selfsorgverblyf weg van die bruisende stad.

Verblyf bestaan uit 3 Chalets en 1 Fribre Glass Rondawel. Die Chalets is selfsorg met volledig toegeruste kombuise, braaigeriewe met 'n motorafdak. Die badkamers het 'n bad, handdoeke en linne word voorsien. Chalets word daagliks gediens en is toegerus met DStv, TV en internettoegang. Die Rondawel is geskik vir 3 gaste en is ook selfsorg.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omliggende area sluit die Krugerwildtuin in wat 'n opwindende daguitstappie-plek en pret vir die hele gesin is, Bourk's Luck Potholes, waar jy die natuur op sy beste kan ervaar met dagbesoekersgeriewe insluitend badkamers, snoepies en kurioswinkels. God's window is nog 'n gewilde besienswaardigheid, die wêreldbekende Blyderivier-canyon en Three Rondawels, asook skouspelagtige watervalle soos Lissabon-waterval, Berlyn-waterval en Mac Mac-waterval om 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kacee B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful, restful. Awesome. Will be returning soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Stefan W
Saam met lewensmaat
5.0
Alles super! / Everything was great! Ausgesprochen netter Gastgeber, das Preis-Leistungs-Verhältnis ist super, der Pool ist klasse, einfach spitze. Vi...
Sien meer
Feb 2025
Khensani N
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay here was really great, the host was friendly and the helper was also nice. It was great and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marlize G
Gesin met tieners
5.0
Stukkie goud in Graskop. Baie impressed met die blyplek! Sal definitief aanbeveel en weer daar wil oorbly!
Jan 2025
Nelis J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte huis weg van die huis af. Perfekte huis weg van die huis af, ek glo nie ons kon vra vir beter nie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 282

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Oorwinningstraat 56, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Blue Swallow Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 56, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTM0NDFkLThkMzYtNGU2YS05YTM0LWVjNWNiYzYyMmMxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 56 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.932825488333 30.842775106431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang