Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Blue Horizon is in die kus van Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir die hele gesin en vriende.

Die ruim huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die oorblywende slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye in die buitelug geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area. Vir diegene wat die area wil verken, is Kwaaiwater en Langbaaistrand binne stapafstand van die eiendom af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 447

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 12 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a7939fc8c43204fca360e6c54bdd4af24d8406bbea39a41d6745ecd8a3a737079113333ec11035e225afca3fd19aa5d3f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 12 6th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4033807 19.272722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang