Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloemendal Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Melanie R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlike, rustige ervaring. 'n Baie volledig toegeruste, netjiese, kunstige huis met die lieflikste stoep waar ons gekuier en gebraai het tot slaaptyd. Dit is stil en rustig en pragtig. Dankie, Astrid vir jou vriendelikheid en vir alles wat jy vir ons gebruik beskikbaar gestel het. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
Bloemendal Guest Cottage
Dear Melanie Thank you most kindly for your lovely review. You were perfect guests! I'd love to have you stay again. Kind regards, Astrid

André N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Huis weg van die huis af! Uitstekend, privaat, baie ruim en elke gerief waaraan jy kan dink. Volledig toegeruste kombuis met 'n baie goeie braaiplek maak etenstyd moeitevry. Slaapplek en badkamers is fantasties, en of jy in die familiekamer op die stoep wil kuier, beide is lekker. Stil straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
Bloemendal Guest Cottage
Thank you, André, for the lovely review. Hope to accommodate you again in the future.

Liana B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Quiet breakaway with much to do. The cottage is well situated and very well equipped. It has enough space and the stoep is beautiful. We had a great time and I will recommend this cottage if you need a home away from home weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2023

Onverwagste oase. Ek was aangenaam verras.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Exceptional facility, private, spacious, comfortable. Every possible need and want covered. 100% at home. It felt as though we were at home, just in someone else's home! Beyond fully equipped and kitted out. Private quiet space inside and outside, large covered outside braai and dining area, private garden, pretty splash pool, off street parking. You can cook up a storm or pop down the country avenues for an exceptional meal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
Bloemendal Guest Cottage
Thank you for your wonderful review, Natalie. I'd love to welcome you again to Bloemendal.

Ursula G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Peaceful and quiet. We love the sounds of birds in the morning and enjoyed the quiet time, fresh air and watching the stars at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imelda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Ongelooflike rustige atmosfeer. Sal definitief weer gaan en kan dit sterk aanbeveel. Tuin is mooi, swembadjie (splash pool) was heerlik. Huis is baie, baie netjies en "home away from home" gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
Bloemendal Guest Cottage
Thank you for the wonderful review, Imelda. Hope to see you again soon. Regards, Astrid.

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Sal enige dag weer daar bly. Baie gerieflike huis. Goed toegerus. Min wat mens die volle DSTV pakket kry en Netflix! Baie skoon, dankie Astrid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Astrid
Bloemendal Guest Cottage
Thank you for your lovely review. We'd like to welcome you back soon.

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2019

Kan dit definitief vir almal aanbeveel. Alles van verblyf was wat ons verwag het. Kaggel is definitief 'n wenner vir die koue winters.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nola D
Kort verblyf
5.0
Aug 2017

Wat 'n wonderlike plek om oor te bly! Fantasties verby! Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid! Dit was werklik 'n fantastiese plek en perfek toegerus. Ek sal dit ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Astrid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66c97d617ef568d342a9b406d0e67505b11e973fbea993c254cc6f6d9b22f6c1172ffabffadc2d4973ee9157cbd3705b91c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 19 Bloem Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383669143429 18.903995901346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang