Bloekom Breakaway
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloekomlaan 18, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloekom Breakaway is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Heatherlands, George. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan die Tuinroete.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind, 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n TV en 'n werkspasie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, buitemeubels, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante, en die George-gholfbaan en die gewilde Fancourt Gholflandgoed is naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bloekomlaan 18, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloekomlaan 18, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang