Blissful Beachfront Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dus dalk nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb daarop dat die eenhede naby mekaar is, harde musiek of oormatige geraas tussen 22:00 en 07:00 word nie toegelaat nie; enige geraas kan vanaf die balkonne gehoor word, en gaste word gevra om ander gaste in gedagte te hou.
- Partytjies word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umvoti-straat, Sovereign Sands, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang