Black Barn at Romansbaai
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Vuurmaakhout, koffie, tee, melk en 'n bottel wyn word voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om plastiek, papier en bottels in deursigtige vullissakke te sit.
Die eenhede word nie daagliks skoongemaak nie, maar handdoeke word egter op die 4de dag vir lang verblyf verander.
Hierdie verblyf het sonpanele en omskakelaars in die geval van beurtkrag. Neem asseblief kennis dat die stoof nie gedurende hierdie tyd gebruik kan word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang