Blaaw Hoek
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blaaw Hoek is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinswegbreek bied aan diegene wat die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met sy ongerepte landskappe, asemrowende sonsondergange en magiese sterrehemel.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en daar is ook 'n buitestort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n ketel, broodrooster, gasstoof en oond, gas yskassie, potte en panne, eetgerei, breekware en toebehore. Die kothuis maak van sonkrag gebruik. Die knus leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels. Boonop het die kothuis 'n lieflike swembadjie.
Stadig spoed, asem die vars lug in en herlaai teen jou eie pas. Geniet vars oggendwandelings op die plaas en eindelose stofritte op 'n bergfiets. 'n Unieke ervaring wag op gaste by Blaaw Hoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Quarta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaaw Hoek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vonkfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang