Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bitterwater Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Bitterwater Farmstay, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bitterwater Farmstay bied 'n bekoorlike plaashuis in 'n werkende Karooplaas, geleë in die hartjie van die Karoo tussen Loxton en Victoria-Wes. Dit bied aan gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie plaashuis werk geheel en al op son- en windenergie. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat op soek is na rustige vakansieverblyf.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 volwassenes kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n kroeg, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Die huis het ook 'n eetarea en 'n sonkamer met gemaklike sitplek.

Die huis beskik oor 'n buitebraai-area binne die rondawel wat gerieflike geleenthede bied vir braai en kuier ongeag die weer. Gaste het toegang tot 'n swemdam, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ligging

  • R63, Bitterwater Farmstay, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Bitterwater Farmstay, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55ffa4c94970c73b2494025689c06bdc084694da794c969b487b91dcbd398ca02add0cb8fd187c8848e3b10992133a1cec1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 620 per nag (plek vir 6) R63 Bitterwater Farmstay 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.436391917072 22.690060275008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang