Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsview Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsview Guesthouse is in Potchefstroom geleë en bied aan gaste ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die gerieflike ligging is naby restaurante en die sakekern van Potchefstroom, wat dit 'n ideale keuse maak vir korttermynverblyf, soos trougroepe, asook langtermynverblyf vir professionele persone en studente van skole en universiteite.

Die gastehuis bestaan uit 12 kamers wat elk 2, 3 of 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, slegs 'n dubbelbed of slegs 2 enkelbeddens. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehalte linne en handdoeke word aan gaste voorsien.

Elke kamer het 'n knus kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer beskik oor 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike braai-area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynnette V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Ons het die oorbly absoluut geniet. Die feit dat daar 'n klimraam was en ook genoeg plek vir ons jongste om lekker rond te hardloop, wa...
Sien meer
Jan 2025
Annika P
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis 'n rustige en veilige plek om te wees as mens klein kinders het. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was so rustig en mooi! Die speelrame en ...
Sien meer
Des 2024
Alexander V
Saam met lewensmaat
5.0
Very satisfied with our stay. Everything was perfect! What an amazing stay! The atmosphere was peaceful and rejuvenating, exactly what ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ziana W
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie rustig. Ons het dit geniet.
Jan 2024
Alida G
Saam met vriende
4.8
Baie mooi rustige gastehuis met 'n lieflike swembad. Baie lekker gebly. Birdsview is aan die buitewyke van Potch geleë en dus is dit lekker rustig en ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Birdsview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang