Birds Haven - Cullinan Treasure
5 resensies
Rugsakreisigerslosies
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag buite rook.
Moet asb. nie die troeteldiere, apies of gashere voer of terg nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boabab-straat 5, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang