Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Haven Guest House

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bird Haven Guest House is aan die Ooskus geleë, tussen Oos-Londen en Chintsa (Cintsa), binne bereik van winkels, restaurante en pragtige strande. Die smaakvol gemeubileerde gastehuis is op 'n kleinhoewe geleë, net 1 km vanaf Crossways Village Centre.

Robin Room bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer met 'n slaapbank vir kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met baie kasspasie. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n buitebraai-area met sitplek. Die eenheid het 'n ongelooflike uitsig wat uitkyk op die pragtige oop weivelde met die Indiese Oseaan as agtergrond.

Eagles Nest is geskik vir 'n gesin van 3. Dit beskik oor 'n oopplan-area met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle funksionele kombuis en ruim leefareas. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Swans Suit het 'n koninggrootte wat in 2 enkelbeddens omskep kan word indien nodig, asook 'n kombuisie en en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n onderdak-patio-area met sitplek om die pragtige omgewing te geniet.

Gaste kan die plaaslewe in 'n rustige omgewing geniet, 'n wandeling af na die dam, of voëlkyk op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bruce R
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely place to stay. Nice and quiet and conveniently located. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sarel F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Dit was heerlik, plek baie netjies.
Sep 2024
Donna H
5.0
Lovely! Lovely accommodation in a pretty and peaceful country setting. The bed was so comfortable. A place to return to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Miranda M
Gesin met klein kinders
4.6
Reasonable. It was okay. The decor is beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Lené H
Gesin met klein kinders
4.0
Gemaklik, netjies, rustig met ruimte vir verbetering op detail. Ons het heerlik gebly. Die beddegoed en beddens was gemaklik en van goeie kwaliteit. A...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Conor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bird Haven Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74820b09965fc0bdbac10f1755bebc86f3ee46e1bfad7e9fab3996a059a546d3c6e3c5dbeba81d33a28542e7885de8668c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Sunrise Drive Bird Haven Farms 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.906501270921 28.030455707557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang