Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bertley's Holiday House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Jun 2025 tot 31 Jul 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gannet-singel 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R3 825 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bertley's Holiday House is 'n ruim gesinshuis in die stil woonbuurt Vermont en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is geskik vir gesinne wat 'n vakansiehuis soek om tyd saam deur te bring.

Dié dubbelverdiepinghuis bestaan uit 6 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 12 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het elk 'n en suite-badkamer, terwyl die ander kamers die gebruik van 'n badkamer deel. Daar is ook 'n aparte toilet bo. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware, en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitkamer het 'n kaggel, asook 'n TV met DStv, en maak oop op 2 balkonne. Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord.

Braaigeriewe is op die 2 balkonne beskikbaar en parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is omhein en die huis het 'n alarmstelsel.

Die Vermont-area bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend seekajak, bergfietsry, staproetes, walviskyk, strandmeer branderplankry, swem en perdry. Besoekers kan ook die Vermont-soutpan verken, bekend vir sy groot flaminkbevolking.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bonnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gannet-singel 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bertley's Holiday House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 825
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gannet-singel 11, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0ca3165895b0c21ad07bde2616bd242030cfc77e1f1cb6cfdf324d015328668cf570a54969f0b8bd90837213fbc48fa9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 11 Gannet Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.4156819 19.159921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang