Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergland Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Danielle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese naweek gehad, sal definitief weer daar bly. Dit was my huweliksherdenking. Ek en manlief wou bietjie wegbreek, definitief 'n baie wonderlike en rustige atmosfeer, heel op ons eie. Daar was alles beskikbaar wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lovely stay. Always a great stay at Bergland. Very friendly owner and staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Thank you for the positive review, Anthony, it is very appreciated. You are very welcome to come and visit again!

Juanitta B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Fantasties! Die diens was uitstekend, die ligging is pragtig. Ek sal Bergland vir seker aanbeveel. Fantastiese omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word opreg waardeer! Kom kuier gerus weer vir ons!

Corne T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker egbreek naweek saam met vriende. Verblyf was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word opreg waardeer!

Aspasia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Well worth the money spent. Really enjoyed our stay. Stay was absolutely amazing! We did not want to leave. I definitely see myself coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantasties gewees, ons het dit baie geniet, rustig. Dit was 'n baie lekker wegbreek vir my en die vroutjie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marvin P
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

We enjoyed it, will return. We enjoyed the venue, only had issues with water being off and electricity went off once as well. The water was restored after 2 hours or so. But we love Bergland because of the views and being at the swimming pool surrounded by mountains is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Heerlikste ontspanne atmosfeer en omgewing. Wonderlike plekkie. Hierdie is 'n stukkie paradys. Die ligging en uitsig is fantasties. Wonderlike plek om te rus en af te skakel. Lapa is uitstekend toegerus. Plaasatmosfeer heerlik, stil en rustig in die natuur. Sou baie langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Outstanding, remarkable and cosy. Our stay was outstanding. Amazing venue, beautiful rooms, great lapa for get-togethers. Remarkable hosts. Definitely would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Hi Annette Thank you so much for taking the time to give us a great review! Despite the bad weather and electricity outage, your group enjoyed your get together thoroughly. Was really nice to meet you!

Tersia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflike ervaring. Wat 'n absolute unieke ervaring. Fantastiese gasheer- en vrou. Het voorwaar in ons hele gholfergroep se behoeftes voorsien. Dankie vir die vreeslike ekstra myl wat julle geloop het. Niks was vir julle moeite nie. Ongelooflike plek met ongelooflike mense. So baie baie dankie. Julle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Bergland Accommodation
Hi Tersia Baie dankie vir die positiewe terugvoering wat julle groep gegee het, dit was lekker om julle hier te hê, julle is verseker weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf69cc628ef1d4c64b6d651e6c277a95ffd360b756fe494cb8be45f07b7af48b590f06ecb4011aa6b7d99d2474b989cb9c11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Bergland Akkommodasie Apiesklip 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.586569027228 19.369925001331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang