Bella Rosa Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemstraat 21, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Rosa Gastehuis in die hartjie van Ficksburg bied die ideale oornag- en/of langtermyn-rusplek vir reisigers vir sake- en ontspanningsgaste. Hierdie gerieflike plattelandse huis is 'n tuiste weg van die huis af. Ontspan onder die lieflike ou eikeboom, of gaan stap na Ficksburg se historiese sandsteengeboue. Besoek boesmanskilderye of wees een met die natuur te perd. Geniet die parkagtige tuine en stil plattelandse atmosfeer.
Met 12 en suite-kamers wat elkeen smaakvol, individueel, uniek en pragtig versier is met oudhede en versamelstukke. Die kamers is ruim, en suite met storte en/of baddens, en bied 'n luukse atmosfeer. Deurdagte geriewe, hoë-gehalte matrasse en beddegoed, TV met OpenView, telefoon, tee/koffie geriewe, hoëspoed internet, en nog baie meer word voorsien asook gewaarborgde vriendelikheid en gasvryheid om aan jou behoeftes en vlak van gerief te voldoen.
Beplan jou wegbreek met Bella Rosa as jou basis vir die pragtige golwende bergreeks van Lesotho, Katsedam, Mahlasela-skihellings, Kersiefees en blomme en vrugte in seisoen, aspersiesplaas en vars aspersies in seisoen en Ficksburg-omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bloemstraat 21, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Bella Rosa Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bloemstraat 21, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang