Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer.

Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n privaat ingang en het 'n dubbelbed. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke eenheid het ook 'n ketel, mikrogolf, yskassie, broodrooster en 'n TV met Netflix. Neem asb. kennis dat daar nie 'n stoof is nie en SABC-kanale is nie beskikbaar nie.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Bella Mia is ook 1 km vanaf Sunnypark Fun Park, die Langebaan Country Estate en 5 tot 6 km vanaf die Mykonos Casino geleë.

Die eenhede is ideaal vir gaste wat vir Langebaan en die verskeie doendinge en besienswaardighede in die area wil geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek by die see. Ons het baie lekker gebly. Eenhede is direk langsaan mekaar en as jou bure effens harder praat, hoor jy dit dadelik en dui...
Sien meer
Feb 2025
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Restful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mariet P
Saam met vriende
5.0
Rustig, pragtig, lekker. Ons het baie lekker gekuier. Die plekkie is pragtig en netjies en naby genoeg aan die meer en winkels. Ons kon daarheen stap ...
Sien meer
Jan 2025
Abe H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig uit die gevoel van die stadium. Ons verblyf was baie lekker en rustig. Naby die see en winkelsentrum op 'n loopafstand.
Apr 2024
Steyn D
Saam met lewensmaat
4.8
Was heel rustig en gerieflik naby geleë aan alles. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbenstraat 2, Langebaan, 7537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7fd2bbff2697c6f1200f7ce40704617aafeb9b57c31d0f55188fb1de7434d1c9a67f39281fa5125966c311d76e22c6525a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 2 Robben Street Langebaan 7537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.085206113935 18.037607254193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang