Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Lagoon

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Michelle M
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Lovely spot, perfectly situated. We were only there for a stopover, but the place was well worth it. Would look at staying longer if passing through again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Rustig en ontspannend. Die diens en gasvryheid was tops gewees. Pragtige uitsig oor die lagoon. Vriendelik ontvang met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Duur. Die verblyf was so lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl C
1 nag
3.8
Jul 2024

Vinnig maar lekker. No 2's stort dreineer nie reg nie, let asb. net daarop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette S
1 nag
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Baie skoon en netjies plek. Sal weer van die diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies, goed toegerus. Vriendelik verwelkom, baie netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Pragtige plek. Mooi uitsig. Kan dit regtig aanbeveel. Wonderlik. Beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Dit was so lekker. Die beste as jy klein kindertjies het. Baie lekker gewees. Het dit so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Dit was die moeite werd. Waarde vir geld. Die ligging van die plek is sentraal, naby aan die strand. Ons was 'n groot groep, so daar was eintlik een te kort koming. Vir 'n 4 slaap eenheid, sal 'n 2de badkamer/stort en toilet welkom wees. Andersins was alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Thoroughly enjoyed our stay. Walking distance to beach. The surrounding area is spotless. Lovely park and braai areas next to Lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elmstraat 15 - 17, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe77a7975d326d43a181fafce1b146beddf9d25891e31908cf66a68358145063dd8e750e123842143122ac106fa5aa2031f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 15-17 Elm Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00609 24.9285842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang