Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House Britannia Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Yolanda V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Beste, onvergeetlik, gaan weer kom. Beste vakansie ooit, ligging uitstekend, gerieflike en netjiese huis met alles wat jy nodig het. Sal dit sterk aanbeveel vir families en vriende. Die view is prysloos. Maklike toegang tot strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Beach House Britannia Bay
Baie dankie vir die terugvoer, dit word baie waardeer. Ek is so bly julle het die vakansie geniet, asook die huis. Hoop om julle weer aan die Weskus te sien.

Corné V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

'n Stukkie paradys! Ons bly die lekkerste hier! Daar is absoluut niks om oor te kla nie, behalwe dat die tyd te vinnig verbygaan. Ons harte lê daar op die sand voor Beach House. Dankie, vir die stukkie paradys wat ons in mag deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Onvergeetlike see wegbreek! Wonderlike verblyf op die see met gerieflike kamers (3 met see uitsig), 2 sitkamers en 2 kombuise! Die huis was skoon en netjies met vriendelike diens! Almal het dit baie geniet! Ons sal vir seker weer gaan en die verblyf word sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Place of restoring. Netjies, goed toegeruste eenheid. Die uitsig is asemrowend. Sal vir seker weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Beach House Britannia Bay
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

C. D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig en verfrissend. Verblyf was aangenaam en ons het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Beach House Britannia Bay
Thank you so much.

Ian C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Excellent service and accommodation. Brilliant stay with great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Net lekker. Niks sout of peper, anders baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great location and value. Lovely! Enjoyed the beach walks and easy access to it with our dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 7 320
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 7 320
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rafniastraat 2, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMjRjMzdjLTUxNDMtNDM3Yy04MGYxLTZhZTZiZDEwMTMwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 320 per nag, vir 14 mense 104 5 1 5 2 Rafnia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.71847 17.93744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang