Bay View Plettenberg Bay
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pladdarylaan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Bay View Plettenberg Bay is 'n pragtig gemeubileerde, moderne selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in Plettenbergbaai, naby die strande. Hierdie stylvolle toevlugsoord bied gerieflike en ontspannende verblyf, wat dit perfek maak vir gesinne of groepe wat die pragtige kuslyn en nabygeleë besienswaardighede wil geniet.
Die huis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4,5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die res van die kamers elk 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in, en beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.
Die huis lei na 'n lieflike balkon met ingeboude braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pladdarylaan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pladdarylaan 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang