Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bass Lake Country Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
King Suite
Slegs verblyf
Deluxe Kamer
Slegs verblyf
2-Slaapkamer Deluxe-suite
Slegs verblyf
Grand King Suite
Slegs verblyf
Huisreëls

Die tariewe is slegs vir die verblyf en daar is nie selfsorggeriewe nie.
Daar is wel 'n restaurant op die perseel en gaste mag nie hul eie kos en drankies saambring nie.
Let asb. dat die restaurant nie Kosher, Halaal, vegetariese of vegan-maaltye bedien nie.
Kinders onder 12 jaar word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is nie MTN-ontvangs by die lodge nie.
Let asb. dat seker kamers via trappe bereik word en die lodge is ongelukkig nie geskik vir gaste in rolstoele nie.
Swemhanddoeke is beskikbaar op versoek by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e44c91ab6bc68e5676f132bc79d0d4dfdb9dee9ae6d927aeefb718a38ae181c33aca7232b2b14647355f8733c69af4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the Moloto Road/R573 Portion 64 Leeuwkloof 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514191128847 28.490660190582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang