Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshuis Ramsgate Basisha

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houtdorpshuis
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Beddegoed word voorsien. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en 'n stapelbed met slaapplek vir 2 gaste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gasbraai.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Gas
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Gas
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Gas
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen geraas of partytjies word toegeaat nie.
Geen bykomende gaste word toegelaat nie.
Die kompleks is nie klankdig nie, en dus moet gaste hulle volume kontroleer.
Alles moet soos gevind gelaat word, insluitend die vuuraansteker, ligte en adapters.
Geen geraas en partytjiebeleid.
Gaste moet hul voertuigregistrasie voor aankoms aan die eienaars stuur.
Water moet spaarsamig gebruik word.
Gaste moet die geiser en ligte na gebruik afskakel, veral tydens beurtkrag.
Dit is belangrik om die deur gesluit te hou, sodat die ape nie toegang tot die eenheid kry nie.
Gaste moet in die toegewese parkeerplek parkeer.
Hierdie area is baie blootgestel aan die natuur. Dit kan winderig wees wat veroorsaak dat blare in die swembad val na skoonmaak, en daar kan ape wees, 'n spinnekop en ongelukkig selfs kakkerlakke en muskiete invlieg. Ongelukkig is dit buite die eienaars se beheer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Windsor-laan 34, Ramsgate, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA607a494ba0501225f51d98a6a5429dce218d6bea6872fae74bd8a306ef7a6a4c08128c4d5a2eed087a22b41c664b6ebd1e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 34 Windsor Avenue Ramsgate 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.866333747921 30.357617682383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang