Barnacles
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Barnacles
- Selfsorg
- The Jolly 2
- Selfsorg
- Pansy Shell
- Selfsorg
- Searenity
- Selfsorg
Huisreëls
Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Daar is geen DStv nie.
Gaste word versoek om asseblief nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en wagwoord word op die yskas vertoon.
Gaste moet kennis neem dat hulle asseblief hul eie braairooster, badhanddoeke en herlaaibare lig vir beurtkrag, asook skottelgoeddrooglappe moet saambring.
Beurtkrag op EskomSePush is Port Beaufort (10).
Die eenhede is hondvriendelik.
Neem asseblief kennis dat daar geen OTM of kontantterugfasiliteite in Witsand beskikbaar is nie.
Slegs 'n enkellaag toilet mag gebruik word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Skakel asseblief die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.
Moet asseblief nie yskaste hoër as 3 draai nie; anders vries die yskas.
Skakel asseblief gas af wanneer dit nie gebruik word nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang