Barnacles
Beskrywing
The Jolly 2 is ’n baie oulike en gesellige eenslaapkamer-woonstel met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n groot stort, wasbak en toilet. Die sitarea het ’n groot yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en rooster en alle nodige eetgerei. Daar is 'n slaapbank vir 'n kind of derde persoon. Daar is ’n TV met Netflix en YouTube, en gaste moet hul eie DStv-gebruikersnaam en -wagwoord saambring. Daar is ’n patio met braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring. 'n Skoonmaakfooi van R300 moet in kontant met inklok betaal word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Daar is geen DStv nie.
Gaste word versoek om asseblief nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en wagwoord word op die yskas vertoon.
Gaste moet kennis neem dat hulle asseblief hul eie braairooster, badhanddoeke en herlaaibare lig vir beurtkrag, asook skottelgoeddrooglappe moet saambring.
Beurtkrag op EskomSePush is Port Beaufort (10).
Die eenhede is hondvriendelik.
Neem asseblief kennis dat daar geen OTM of kontantterugfasiliteite in Witsand beskikbaar is nie.
Slegs 'n enkellaag toilet mag gebruik word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Skakel asseblief die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.
Moet asseblief nie yskaste hoër as 3 draai nie; anders vries die yskas.
Skakel asseblief gas af wanneer dit nie gebruik word nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenslaapkamer-woonstel met dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n groot stort, wasbak en toilet. Sitkamer-area het ’n kombuisie met groot yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en rooster en alle nodige eetgerei. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is ’n TV met Netflix en YouTube. Gaste moet hul eie DStv-gebruikersnaam en -wagwoord saambring. Daar is ’n patio met braaigeriewe. 'n Skoonmaakfooi van R300 moet in kontant met inklok betaal word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Daar is geen DStv nie.
Gaste word versoek om asseblief nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en wagwoord word op die yskas vertoon.
Gaste moet kennis neem dat hulle asseblief hul eie braairooster, badhanddoeke en herlaaibare lig vir beurtkrag, asook skottelgoeddrooglappe moet saambring.
Beurtkrag op EskomSePush is Port Beaufort (10).
Die eenhede is hondvriendelik.
Neem asseblief kennis dat daar geen OTM of kontantterugfasiliteite in Witsand beskikbaar is nie.
Slegs 'n enkellaag toilet mag gebruik word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Skakel asseblief die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.
Moet asseblief nie yskaste hoër as 3 draai nie; anders vries die yskas.
Skakel asseblief gas af wanneer dit nie gebruik word nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pansy Shell-eenheid het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n see-uitsig en die tweede slaapkamer het ’n dubbelstapelbed met ’n driekwartbed onder en ’n enkelbed bo. Die driekwartbed onder is geskik vir ’n paartjie indien nodig. Die leefarea het ’n sitarea asook ’n eetarea. Die kombuisie het alle nodige moderne toebehore en ’n binnebraai. Daar is ’n ruim patio en ’n TV met Netflix en YouTube. Gaste moet hul eie DStv-gebruikersnaam en -wagwoord saambring. Daar is ’n patio met braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring. 'n Skoonmaakfooi van R300 moet in kontant met inklok betaal word.Daar is ’n patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Daar is geen DStv nie.
Gaste word versoek om asseblief nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en wagwoord word op die yskas vertoon.
Gaste moet kennis neem dat hulle asseblief hul eie braairooster, badhanddoeke en herlaaibare lig vir beurtkrag, asook skottelgoeddrooglappe moet saambring.
Beurtkrag op EskomSePush is Port Beaufort (10).
Die eenhede is hondvriendelik.
Neem asseblief kennis dat daar geen OTM of kontantterugfasiliteite in Witsand beskikbaar is nie.
Slegs 'n enkellaag toilet mag gebruik word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Skakel asseblief die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.
Moet asseblief nie yskaste hoër as 3 draai nie; anders vries die yskas.
Skakel asseblief gas af wanneer dit nie gebruik word nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Searenity is 'n selfsorghuis met 'n see-uitsig en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het dubbel- en enkelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die oopplan-leefarea he 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die dorp. die balkon het ook 'n eetarea wat geskik is vir 5 gaste en 'n losstaande braai/ Die huis is binne maklike bereik van 'n paar restaurante en winkels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Netflix, YouTube en ander kanale word verskaf volgens TV-instellings.
Daar is geen DStv nie.
Gaste word versoek om asseblief nie instellings op die TV te verander nie.
Die Wi-Fi-naam en wagwoord word op die yskas vertoon.
Gaste moet kennis neem dat hulle asseblief hul eie braairooster, badhanddoeke en herlaaibare lig vir beurtkrag, asook skottelgoeddrooglappe moet saambring.
Beurtkrag op EskomSePush is Port Beaufort (10).
Die eenhede is hondvriendelik.
Neem asseblief kennis dat daar geen OTM of kontantterugfasiliteite in Witsand beskikbaar is nie.
Slegs 'n enkellaag toilet mag gebruik word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Skakel asseblief die ligte af wanneer jy die woonstel verlaat.
Moet asseblief nie yskaste hoër as 3 draai nie; anders vries die yskas.
Skakel asseblief gas af wanneer dit nie gebruik word nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade, skade of items wat nie werk nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang