Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baby Rose - Joy

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Zoetendal Street and Contest Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 658 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Baby Rose is 'n knus selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Agulhas, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stad en is geleë in 'n stil deel van Agulhas, waar skilpaaie en klein bokkies nog vry rondloop.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers. Dit is ingerig met 2 koninggrootte-beddens en 2 enkelbeddens, met oorgenoeg pakplek. Daar is 2 badkamers, elk met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 6. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook ingesluit. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi-Fi is beskikbaar en toegang tot DStv is via stroom.

Skuifdeure maak oop op 'n patio met asemrowende see-uitsigte, wat dit die perfekte plek maak om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste het toegang tot parkeerplek vir 2 voertuie, en binnebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • Corner of Zoetendal Street and Contest Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Zoetendal Street and Contest Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88b7bd1d75bb40e4120602a8415e1798f5f05e7945c730d9cfafc4db86bcf1a22eeeaebc13c116b6f92d23fc7dbfde546559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 658 per nag (plek vir 6) Corner of Zoetendal Street and Contest Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.823555481351 19.999229127051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang