Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon 3

Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Nov 2024 tot 30 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 R960 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Avalon 3 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense op die strandfront in Jeffreysbaai.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Binnebraai-area, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met Premium DStv en maak die balkon oop met braaigeriewe.

Twee parkeerplekke is in die kelder beskikbaar, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai-branderplankry- of skulpmuseum besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avalon 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R 2 400 R 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41e65f5fcb6506d1411788e24fc1b4582ee86a1673200e74f48baf31f9bbf345922376bdf166e9f248c7f28a90925defce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R960 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051223213381 24.924406966004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang