Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Burgundy Boutique Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Jul 2025.

Prys sluit in
Middelkamer
B&B
Standaardkamer - Grondverdieping in die Tuin
B&B
Standaardkamer - Eerste verdieping in die tuin
B&B
Standaardkamer - Swembadkant
B&B
Suites Hoofhuis
B&B
Swembadkant Suite
B&B
Penthouse Suite 1
B&B
Penthouse Suite 2
B&B
Huisreëls

Die restaurant Frances at Auberge Burgandy is daagliks vanaf 08:30 tot 14:00 vir gaste oop.
Indien dit nodig is, kan ontbytpakkies gereël word indien gaste vroeg vertrek.
Reël dit asb. voor aankoms, of andersins met ontvangs nie later as 14:00 op die dag voor die tyd nie.
Geen babas of kinders onder 12 word toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in al die kamers verbode.
Tariewe kan sonder vooraf kennisgewing verander.
Gedurende die 2 weke vakansietydperk rondom Kersfees en Nuwejaar, is daar ’n minimumverblyf-tydperk van 3 nagte.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 820
R 2 820 R 2 538
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 820
R 2 820 R 2 538
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbour-weg 16, Hermanus, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad5fb4837661189303b9513c4fd2d81b1d57065be21c18a273f98c10c7a816ff2fb1c434e9d7c7b75e5dc976247e2b37356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 820 nouVanaf R2 538 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.421103347569 19.242664737435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang