Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rinkhals Athule

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Alexander N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome. It was the best place so far, nice location and excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Thank you so much! Hope to see you again soon!

Heinie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Wonderlike verblyf in die bos en tussen die diere! Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker en 'cosy' plekkie. Baie lekker. Twee probleme: Toiletsitplek en matrasse absoluut substandaard. Maar sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2025

As suited for our needs - thanks! Sliding door to bathroom horrible - does not lock or stay closed. Bathroom sink plug hole was gross, full of grey snotty mess. Drain in shower blocked - drains very slowly, which was gross.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Well worth it. Excellent and well worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn D
1 nag
5.0
Aug 2024

Just right for short stays. Great for a base to explore Marloth Park. Comfortable, well equipped, fans and AC, seating outside, pool and has privacy. Close to shops and a restaurant/pub. Animals came past and it was amazing to be so close. WiFi password not clear and hard to get right.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Thank you so much for your comments. We are glad you enjoyed your stay. We will change the Wi-Fi password.

Mila K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik, lekker en goed belig. Maria is dierbaar! En help graag met alles! Vreeslik geniet! Sal beslis aanbeveel! Ek dink hulle moet moontlik net nuwe matrasse koop. Die matrasse se springs het in ons rug ingesteek, so wanneer dit slaaptyd was, was dit bietjie ongemaklik. Die WiFi het ook nie gewerk nie; ons het ons eie WiFi gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Unforgettable. Great stay, friendly service and the hostess was very helpful and welcoming. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik, netjies, goeie reëlings, vriendelike bestuurders. Inderdaad baie goed toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmar
Rinkhals Athule
Goeie more! Baie dankie vir jou terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmar Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2236, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc228f8ef90c7b6a71d537bfa3b22c2884666f1b189ec02e2d7e41c9d2076226b01f2bbae9d55d8680bd1fc870237915c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 2236 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.348033032165 31.778164402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang